Wednesday, 6 January 2016

'n Ope Brief aan Johandre Potgieter

Geagte Johandre Potgieter,

Kom ons praat...

Jou video "Hoekom reën dit nie in Suid Afrika nie?" het al oor die 200 000 kyke in die afgelope 2 dae gekry, en ek kan dink hoe trots jy moet voel.  Ek meen, die Here het immers met JOU gepraat, en vir JOU vertel die droogte in die land is te danke aan die "geestelike droogte wat oor die volk van SA gekom het".
Ek verstaan jy moes jou argument steun deur 'n reeks tekste in die Bybel aan te haal, en dan moes jy die voorbeeld ook gebruik van die vrou wat in 'n kwessie van 2 maande in drie verskillende Kerke was.  Jy't haar genader en gevra hoekom sy so tussen Kerke is, en sy't pleinweg haar opinie gegee en gesê:  "want ek wil kan gaan waar ek goed voel oor myself".  Dis hier waar hierdie groot "probleem" vir jou begin kop uit steek het.

Johandre, dis egter nie jou video wat my so ontstel het, dat ek my eie geloof bevraagteken nie, maar eerder die kommentaar wat mense op jou  video gelos het.  Die ironie in hierdie saak is:  JY het die video gemaak, en kan lekker agter oor sit, terwyl sommige jou prys, ander met jou stry, en dan takel Christene mekaar.  Jy voel maar ewe te veel in jou tjops, want jou video is al oor die 20 000 keer geshare (soos jy gevra het) en jy't iets soos 5000 "likes" op jou blad gekry binne een dag (soos jy gevra het).

Maar kom ons raak gou bietjie ernstig oor hierdie "geestelike droogte" waarna jy verwys.  Ek sal nou sommer ook my voorbeeld in die emmer gooi:  Die oomblik nadat iemand bv. verkrag word, is daar baie vrae.  Vrae wat niemand kan antwoord nie.  Hierdie persoon "dwaal dalk van die pad af", begin drink, rook en vloek, want niemand verstaan nie.  Die persoon wil vir 'n rukkie lank nie Kerk toe gaan nie, en wil definitief ook nie bid nie.  Oh griet!  So hierdie persoon het seker nou 'n "geestelike droogte" dis hoekom God hierdie persoon so "straf".

Tydens die tweede wêreld oorlog, is 'n getal van 6 miljoen jode uitgewis.  Vir geen rede nie.  Net omdat hulle bloot "Jood" was.  'n Joodse dogtertjie word in 'n huis groot waar sy nie iets anders ken nie.  Sy stap in 'n gaskamer in nadat haar pa en broer voor haar doodgeskiet is.  Sy's ook "gestraf".  Sy't dus seker ook 'n geestelike droogte gehad?

Ek dink nie ek dien dieselfde God as wat jou aanhangers dien nie.  Die God wat ek ken, weet ek is 'n mens wat foute maak, en al geleer het dat die Bybel meer as 2000 jaar terug geskryf is.  Hy weet ook dat ek 'n gesonde verstand gekry het om sekere aanpassings in my omgewing en manier van dink te maak.  Hy weet ook dat ek nie verkeerd is om na Fokofpolisiekar te luister, en vrae oor geloof te vra nie. Hy weet ook dat ek GEEN reg het om ander te oordeel volgens hul geloofsoortuigings of keuses wat hulle in die lewe maak nie.  Al wat ek hieraan wel kan doen, is om saam met hierdie persoon 'n glas rooiwyn te drink en te vra oor waarin hulle glo (of nie glo nie), sodat my klein wêreld kan verbreed.

Ek wil jou uitdaag om 'n video te maak met 'n titel soos:  "Christene het nie 'n reg om enige iemand te oordeel nie".

Nou moet jy my verskoon terwyl ek gou "skyn (heilig)" van Fokofpolisiekar, in rus en vrede kan klaar luister.

Groete,

Corlia Wilkens
  
24 comments:

  1. Ek het jou post gelees oor die hele saak wat jy stel. Ek wil nie jou aanval of begin stry nie , maar met jou iets meedeel. Ek verstaan dat daar baie mense is wat worstel met hulle geloof en baklei met God veral as daar diep dinge in hul lewe gebeur het....ek weet. Die geestelike droogte wat hy van praat is waar mense wat sê hulle volg God nie werklik so lewe nie...hulle lyk soos christene maar is nie. Hy spreek dit aan en moedige mense regtig aan om terug te draai na God.
    Ek weet nie hoe jou geloof is nie , maar ek kan agterkom daar het al baie gebeur. Ja God is 'n vergewende God , maar jy kan ook nie 'n ass van hom maak nie. Jy kan nie verwag om te doen en te leef hoe jy wil nie en dan verwag God moet na jou luister as jy bid nie. Mense het te gewoond geraak om te dink dat jy kan vloek , hoer rond , skinner oor mekaar ens. en dink dis wat God verwag van jou. Hy sal jou altyd vergeef en lief hê solank jy Hom kies. Jy kan nog steeds fun hê en God volg. As dit dieper dinge is wat jou so kwaad het teenoor God moet jy praat daaroor. Haat kan jou lewe ondertoe trek soos 'n anker jong.
    Weereens ek wou net meedeel en dit is glad nie gerig op jou nie.

    Ek het nou klaar gepraat en gaan vir my 'n dop gooi en na jack parrow tussen stasies luister. Lol
    Ps niks fout daarmee nie.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Die hele storie is vir my unfair. Ons is toevallig in Christen families gebore, en word daardeur aan god se standaarde gestel. Geen hoereer, vloek, rook, watookal. Right. Nou word ons afvallig, en skielik is ons in die moeilikheid.

      Wat van die Chinese of die mense in die Amazon wat NOOIT van god gehoor het nie? Hul is miskien net so afvallig as ons, maar gaan hul hel toe? Indien ja: what the f***, die arme mense kon nooit op die regte pad kom nie. Indien nee: what the f***, net omdat hul nie in hierdie stel reels gebore was nie, kry hul 'n free ride.

      Hierdie probleem tel vir ENIGE geloof. So ja. Luister jou polisiekar, rook, drink, go for it. Ek is 'n goeie mens (of ek probeer, altans, so bes ek kan) nie omdat ek glo ek kry brownie points by een of ander unfair prick vir 'n god nie, maar omdat ek 'n goeie mens wil wees wat die wereld so lekker plek vir almal wil maak. Ek is van mening dis baie meer "noble" as om te dink ons ly aan droogte want ons was stout in die oë van 1 god (want daar is 1000de van die goed).

      Delete
    2. Jacques ek het lank gesit en dink wat ek wil sê, maar gaan te lank uitwerk. Hier volg die kort weergawe... Die christene is die persone wat mense afwyk van God af met al hulle belaglikheid. Hulle gaan aan erger as Amish op steroids. Ek stem daar is 1000de gide maar daar is net een lewende God en dit stem miljoene mense insluitend wetenskaplokes saam. Jy het die regte ding beet om 'n goeie lewe te probeer lewe. Ek myself geniet my lewe ek drink party en nog wat maar op n mooi manier. Die punt is jy kan nog steeds die lewe geniet en vir God volg as jy net weet hoe. Lets face it die mense in die Bybel het gerook en drink ook.
      Al wat God verwag is dat jy in hom moet glo en groei en dan soos jy n goeie lewe probeer doen. Dit is glad nie moeilik nie maar mense verstaan Gid net nie dis al.
      Ek het net so veel vra gehad as jy en ook gewonder oor baie. Oor jou Chinese ding wat jy gepraat het is my siening soos volg... daar is baie mense wat hoor van God en daarna Hom volg maak nie saak wat hulle geloof is nie en daarna is hulle gered. Die mense wat glad nie weet van God nie en sterwe is ook gered nes babas wat n stildood het. God is nie n ass nie maar gee mense baie kanse om in hom te glo so even as ons misluk en bly glo in Hom is ons gered. As ons nie moes misluk nie sou ons perfek gewees het en dan soos Hy , dan het ons Hom mos nie nodig nie. Ons moet net ons self bewys nou op aarde vir wanneer ons eendag sterf dis al. Jy doen al klaar die moeilikste deel!
      Jy moet verstaan dat mense op verskillende vlakke van geloof is d.m.v dinge doen maar op die ou einde is dit net of jy in Hom glo of nie.
      Ek hoop dit help dinge bietjie verklaar jy is welkom met enige vra.

      Delete
    3. ongelukkig stem ek vir johandre , dit is wonderlik om n jong mens te sien die lewe lei vir die enigste lewende god, en voor ek n klomp kritiek kry van almal wat anders dink. daar is een god maak nie saak wat hy genoem word nie. of dit nou allah,god of jesua messiach genoem word, ons almal dien een god. wat johandre bedoel het is dat dit deesdae te maklik word om die woord van die here aan te pas by wat ons wil glo , as daar iets is wat ons verkeerd doen , dan verander ons bloot ons siuening van die woord en vegeet heeltemal wat in openbaring 1 geskrywe is. die verordeninge wat geskrywe staan in die boek nie verander mag word , en gevolg moet word soos dit geskrywe staan.die een wat die woord probeer verander, sal sekerlik sterwe. ons moet die woord so volg soos geskrywe en ophou om dit aan te pas sodat dit by ons lewens styl pas en nie wat god van ons verwag nie. johandre has never pointed a finger to anyone but referred to the nation as a hole. and he is 100% correct. jesus said let the children come onto me and dont hinder them, for the kingdom of god belongs to them.we should have faith like children and believe as they believe, that is what faith in god is about. people ask me how i can believe in a god that i cant see, he was hindu, and i told them i dont need to see , but feel the presence of god.there has been so many times that looked about me and saw the grass on the ground , and i knew no man could create grass , but god can with a single word.

      blessing to all.

      Delete
    4. Les 13 - Vereis God vandag Tiendes? - Rcg.org
      https://rcg.org/af/bik/rcgbic-013-af.html
      Translate this page
      Let op wat God sê met betrekking tot die nakoming van Sy finansiële wette: “Mag 'n mens God beroof? ... Met die vloek is julle belaai, en tog beroof julle My, julle, die hele nasie” (Maleági 3:8-9). Meeste mense val vandag in daardie kategorie.

      Delete
  2. Dankie Corlia, jou skrywe raak hier aan my persoonlike oortuigings:
    Ek glo nie om te oordeel kom ons toe nie. My God ken my ten diepste en het aleenreg om oordeel oor my te vel. Ek glo dieselfde geld vir elkeen van ons.

    My verbondenheid aan my God beteken dat ek bewustelik probeer handel soos my geloof my lei. Wat buite my beheer is, laat ek in my God se hande.

    Hoe ander handel is 'n kwessie van hul eie oortuigings.
    Séla.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Les 13 - Vereis God vandag Tiendes? - Rcg.org
      https://rcg.org/af/bik/rcgbic-013-af.html
      Translate this page
      Let op wat God sê met betrekking tot die nakoming van Sy finansiële wette: “Mag 'n mens God beroof? ... Met die vloek is julle belaai, en tog beroof julle My, julle, die hele nasie” (Maleági 3:8-9). Meeste mense val vandag in daardie kategorie.

      Delete
  3. Droogte is n doodnormale verskynsel en God het elke tydperk daar gesit vir n groter rede. Ek dink wel dat God Sy rug op Suid Afrika gedraai het, maar nie teenoor Sy kinders nie. Hy sal ons deur die droogte dra. En Johandre is reg. Daar is n geestelike droogte. En die kerke dien God op n nuwe altaar wat God nie behaag nie.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Nee God gaan vloede stuur in 2017 groot vloede twee derde van die volk haat God eet vark volstruis en erger hulle beroof God van Sy 10de elke maand die kaf gaan van kant gemaak word in een nag van lang messe weet jy een derde van ons volk het n verbond met God oor Daniel se versteekte storie in die Bybel en ons weet waar dit versteek is in die Bybel en het n opdrag vanaf God op watter dag ons dit aan twee derde gaan openbaar dan spad die bloed

      Delete
    2. Daniels 70 week prophecy that is also known as the prophecy of weeks ... Daniel 9:26 “And after threescore and two weeks shall Messiah be cut off,?????????
      Catheriene Faurie
      Profesie met betrekking tot die warmste Frebruarie nog. Dit lyk of hierdie moontlik die warmste Frebuarie kan wees:
      Profesie van Vader
      8 Desember 2013
      TWEEDE BLOEDRIVIER – 1992 ( ek het dit voorheen ook geplaas, maar kyk gerus na die onderste gedeelte van die hout kratte/kiste wat gevul was met wapens. Dit het uitgespoel.)
      Die spesifieke profesie was aan my gegee die jaar 1992. Ek kan nie die spesifieke datum onthou nie. Maar die eerste Sondag daarna moes ek dit deel tydens die diens met die groepie mense. Die Vader het my op die kop 12 uur in… die nag wakker gemaak en my op my naam geroep. Dit was nogal vreesaanjaend vir my maar Hy het gese dat ek nie moes bang wees nie. Hy het vir my gese dat ek dinge moes neerskryf wat Hy met my deel. Ek het opgestaan en in die sitamer gaan le plat op my gesig. Ek het in tale begin praat en die tale ook neergeskryf. Nadat ek die tale neergeskryf het het Hy dit vir my uitgele sodat ek die Afrikaanse betekenis daarvan kon he. Die boodskap wat ek moes bring is die volgende: Kyk uit vir Februarie, (in n toekomstige jaar). Dit sal die warmste Februarie in die geskiedenis wees, wat nog deurgemaak is en wat opgeteken is. Dit sal verskriklik wees. Dan moet julle weet dat die tyd gekom het vir die oorloe wat kom. Die vader het vir my die bloed in die strate gewys wat vloei in Johannesburg en ook in Pretoria, maar dit sal wees net na die verskriklikste oorstromings en water. Dit was n verskrikking. Die mense huil en kners op hul tande van al die bloed wat vloei. Dit vloei in Pretoruis straat af soos asof dit n stort reen was. Die bloed het vermeng met die water wat by die dreinpype uitkom. Mense le oral in die strate met stukkend gekapte beendere en babas le oral dood. Die mense is onthoof en die pangas le oral sigbaar in die strate. Die aanvalle kom, Wees verseker daarvan. Nadat die een persoon wat die wereld so ophef asof hy die tweede messias is sterf “And after threescore and two weeks shall Messiah be cut off,????????? SAL DIE WRAAK UITBARS. Mense wees gewaarsku, die dinge kom en dit sal nie verhoed kan word nie Ons volk het gesondig teenoor die Vader en die drekgode van ander nasies toegelaat in ons midde. Hy wil weer n suiwer en n trotse nasie he wat vir Hom sal wees. Dit is tog belowe met die slag van Bloedrivier maar die mens wou nie luister nie. Hulle volg hulle eie wee. Hoereer, steel van mekaar, maak besittings op aarde bymekaar en laat hulle ewige lewe wat hulle saam met die Messias moet nastrewe agter en hulle verloen Hom oor en oor. Joshua ween in Sy totaliteit vir Sy hardkoppige en wedersrewige Volk wat nie saam met Hom Vader wil dien in Gees en in Waarheid nie.

      Delete
  4. Droogte is n doodnormale verskynsel en God het elke tydperk daar gesit vir n groter rede. Ek dink wel dat God Sy rug op Suid Afrika gedraai het, maar nie teenoor Sy kinders nie. Hy sal ons deur die droogte dra. En Johandre is reg. Daar is n geestelike droogte. En die kerke dien God op n nuwe altaar wat God nie behaag nie.

    ReplyDelete
    Replies
    1. PROPHECY OF SEVERE RACIAL TENSION COMING TO SOUTH ...
      ▶ 8:10
      https://www.youtube.com/watch?v=RFLmHV9ep-M
      Jul 15, 2013 - Uploaded by Repent and prepare the way
      PROPHECY OF SEVERE RACIAL TENSION COMING TO SOUTH AFRICA.

      Delete
  5. Steel vanaf God Sy 10de soos twee derde veragtelike Afrikaners doen Siener noem die Afrikaner Volk twee derde van hulle n veragtelike volk voor God twee derde beroof God van Sy 10de elke maand en glo hulle is God se eerste vrugte steel vanaf God jou hemelse God persoonlik sal jou lewe ondertoe trek soos 'n anker God sal toelaat dat twee derde wreed uitgemoor gaan word deur die swartes die nag van lang messe wag op die stelendes die veragtelike deel van die kleine volkie die afrikaners ??

    ReplyDelete
  6. Mal'akhi 3 Afrikaans PWL - Bybel.org
    bybel.org/pwl/malachi/3.htm
    Translate this page
    Keer terug na My en Ek sal na julle toe terugkeer,” sê יהוה-Tzva'ot, “maar julle vra: “Waarin moet ons terugkeer?” 8“Mag 'n mens God beroof? Tog beroof julle My ...

    ReplyDelete
    Replies
    1. Daniels 70 week prophecy that is also known as the prophecy of weeks ... Daniel 9:26 “And after threescore and two weeks shall Messiah be cut off,?????????
      Catheriene Faurie
      Profesie met betrekking tot die warmste Frebruarie nog. Dit lyk of hierdie moontlik die warmste Frebuarie kan wees:
      Profesie van Vader
      8 Desember 2013
      TWEEDE BLOEDRIVIER – 1992 ( ek het dit voorheen ook geplaas, maar kyk gerus na die onderste gedeelte van die hout kratte/kiste wat gevul was met wapens. Dit het uitgespoel.)
      Die spesifieke profesie was aan my gegee die jaar 1992. Ek kan nie die spesifieke datum onthou nie. Maar die eerste Sondag daarna moes ek dit deel tydens die diens met die groepie mense. Die Vader het my op die kop 12 uur in… die nag wakker gemaak en my op my naam geroep. Dit was nogal vreesaanjaend vir my maar Hy het gese dat ek nie moes bang wees nie. Hy het vir my gese dat ek dinge moes neerskryf wat Hy met my deel. Ek het opgestaan en in die sitamer gaan le plat op my gesig. Ek het in tale begin praat en die tale ook neergeskryf. Nadat ek die tale neergeskryf het het Hy dit vir my uitgele sodat ek die Afrikaanse betekenis daarvan kon he. Die boodskap wat ek moes bring is die volgende: Kyk uit vir Februarie, (in n toekomstige jaar). Dit sal die warmste Februarie in die geskiedenis wees, wat nog deurgemaak is en wat opgeteken is. Dit sal verskriklik wees. Dan moet julle weet dat die tyd gekom het vir die oorloe wat kom. Die vader het vir my die bloed in die strate gewys wat vloei in Johannesburg en ook in Pretoria, maar dit sal wees net na die verskriklikste oorstromings en water. Dit was n verskrikking. Die mense huil en kners op hul tande van al die bloed wat vloei. Dit vloei in Pretoruis straat af soos asof dit n stort reen was. Die bloed het vermeng met die water wat by die dreinpype uitkom. Mense le oral in die strate met stukkend gekapte beendere en babas le oral dood. Die mense is onthoof en die pangas le oral sigbaar in die strate. Die aanvalle kom, Wees verseker daarvan. Nadat die een persoon wat die wereld so ophef asof hy die tweede messias is sterf “And after threescore and two weeks shall Messiah be cut off,????????? SAL DIE WRAAK UITBARS. Mense wees gewaarsku, die dinge kom en dit sal nie verhoed kan word nie Ons volk het gesondig teenoor die Vader en die drekgode van ander nasies toegelaat in ons midde. Hy wil weer n suiwer en n trotse nasie he wat vir Hom sal wees. Dit is tog belowe met die slag van Bloedrivier maar die mens wou nie luister nie. Hulle volg hulle eie wee. Hoereer, steel van mekaar, maak besittings op aarde bymekaar en laat hulle ewige lewe wat hulle saam met die Messias moet nastrewe agter en hulle verloen Hom oor en oor. Joshua ween in Sy totaliteit vir Sy hardkoppige en wedersrewige Volk wat nie saam met Hom Vader wil dien in Gees en in Waarheid nie.

      Delete
  7. A Prophetic Dream about South Africa - Great upheaval and attacks on ...
    Video for prophetic dream for south africa▶ 11:16
    https://www.youtube.com/watch?v=adqdvFe2EK8
    Jan 22, 2012 - Uploaded by TrustinJC
    I share in this video a prophetic dream I had recently about either the nation of South Africa or the greater ...

    ReplyDelete
  8. Prophecy for South Africa - YouTube
    Video for roger teale prophecy for south africa▶ 5:18
    https://www.youtube.com/watch?v=VABAHPUMNUc
    Feb 2, 2011 - Uploaded by Adriaan Snyman
    This is just a short summary of Roger Teales public appearance in South Africa in 1993. He warned of a ...

    ReplyDelete
  9. GELOFTEVOLK – DIE TYD IS NABY! - Facebook
    https://zh-cn.facebook.com/.../geloftevolk.../geloftevolk-die-tyd-is-...
    Translate this page
    GELOFTEVOLK – DIE TYD IS NABY! DRINGEND - VERSPREI ONDER ONS VOLKSGENOTE. (Saamgestel deur Susan Pöhl. Nagegaan en aangevul deur ...

    ReplyDelete
  10. Die Afrikaner volk is onder n Goddelike strafgerig twee derde sal die lewe laat in 2017 dit is God se wil vir hulle

    ReplyDelete
  11. PROPHECY OF SEVERE RACIAL TENSION COMING TO SOUTH ...
    ▶ 8:10
    https://www.youtube.com/watch?v=RFLmHV9ep-M
    Jul 15, 2013 - Uploaded by Repent and prepare the way
    PROPHECY OF SEVERE RACIAL TENSION COMING TO SOUTH AFRICA.

    ReplyDelete
  12. Daniels 70 week prophecy that is also known as the prophecy of weeks ... Daniel 9:26 “And after threescore and two weeks shall Messiah be cut off,?????????
    Catheriene Faurie
    Profesie met betrekking tot die warmste Frebruarie nog. Dit lyk of hierdie moontlik die warmste Frebuarie kan wees:
    Profesie van Vader
    8 Desember 2013
    TWEEDE BLOEDRIVIER – 1992 ( ek het dit voorheen ook geplaas, maar kyk gerus na die onderste gedeelte van die hout kratte/kiste wat gevul was met wapens. Dit het uitgespoel.)
    Die spesifieke profesie was aan my gegee die jaar 1992. Ek kan nie die spesifieke datum onthou nie. Maar die eerste Sondag daarna moes ek dit deel tydens die diens met die groepie mense. Die Vader het my op die kop 12 uur in… die nag wakker gemaak en my op my naam geroep. Dit was nogal vreesaanjaend vir my maar Hy het gese dat ek nie moes bang wees nie. Hy het vir my gese dat ek dinge moes neerskryf wat Hy met my deel. Ek het opgestaan en in die sitamer gaan le plat op my gesig. Ek het in tale begin praat en die tale ook neergeskryf. Nadat ek die tale neergeskryf het het Hy dit vir my uitgele sodat ek die Afrikaanse betekenis daarvan kon he. Die boodskap wat ek moes bring is die volgende: Kyk uit vir Februarie, (in n toekomstige jaar). Dit sal die warmste Februarie in die geskiedenis wees, wat nog deurgemaak is en wat opgeteken is. Dit sal verskriklik wees. Dan moet julle weet dat die tyd gekom het vir die oorloe wat kom. Die vader het vir my die bloed in die strate gewys wat vloei in Johannesburg en ook in Pretoria, maar dit sal wees net na die verskriklikste oorstromings en water. Dit was n verskrikking. Die mense huil en kners op hul tande van al die bloed wat vloei. Dit vloei in Pretoruis straat af soos asof dit n stort reen was. Die bloed het vermeng met die water wat by die dreinpype uitkom. Mense le oral in die strate met stukkend gekapte beendere en babas le oral dood. Die mense is onthoof en die pangas le oral sigbaar in die strate. Die aanvalle kom, Wees verseker daarvan. Nadat die een persoon wat die wereld so ophef asof hy die tweede messias is sterf “And after threescore and two weeks shall Messiah be cut off,????????? SAL DIE WRAAK UITBARS. Mense wees gewaarsku, die dinge kom en dit sal nie verhoed kan word nie Ons volk het gesondig teenoor die Vader en die drekgode van ander nasies toegelaat in ons midde. Hy wil weer n suiwer en n trotse nasie he wat vir Hom sal wees. Dit is tog belowe met die slag van Bloedrivier maar die mens wou nie luister nie. Hulle volg hulle eie wee. Hoereer, steel van mekaar, maak besittings op aarde bymekaar en laat hulle ewige lewe wat hulle saam met die Messias moet nastrewe agter en hulle verloen Hom oor en oor. Joshua ween in Sy totaliteit vir Sy hardkoppige en wedersrewige Volk wat nie saam met Hom Vader wil dien in Gees en in Waarheid nie.

    ReplyDelete
  13. GODS WOORD WAARSKU DIE AFRIKANERVOLK - Afrikanervolksparty
    www.afrikanervolksparty.org/.../index.php?...3256%3Agods...waar...
    Translate this page
    May 15, 2010 - Lê ons as volk onsself nog daarop toe om die Here ons God lief te hê? Wat doen ons met hierdie nasies wat onder ons woon - Tswanas, Kôsas ...

    ReplyDelete
  14. Kyk eks gladnie 'n fan van Johandre Potgieter nie maar jy is net so ver van die pad af. Jy praat baie van JOU god, dit is inderdaad JOU god maar dis nie die ware God nie. Daar is net een lewende God en dit is die God van die Bybel, die vader van die Here Jesus. Gaan lees jou Bybel en sien wat dit behels om Sy kind te wees. Jy moet bereid wees om weg te draai van jou sonde af, dood te gaan vir jouself en Sy wil te doen. As jy nie op daardie punt gekom het nie het jy nog nie die ware God ontmoet nie. Niemand wat Hom ontmoet het bly dieselfde daarna nie. Hy is 'n God van genade ja, maar Hys nie genadig teenoor selfsugtige mense wat Hom teëstaan nie. Jy dink jys Sy kind maar enige iemand wat soos jy praat is 'n kind van die wereld.

    ReplyDelete
  15. "moenie oordeel nie" is seker die mees misquoted vers in die Bybel. Ons moenie vassteek by Matt 7:1 nie. Die Bybel WAARSKU ons om nie net te oordeel nie maar te korregeer, te ontbloot, an selfs om niks met valse leeraars te doen he nie.
    Johandre is 'n tipiese Word of Faith valse pastoortjie. Weet nie hoekom luister jy nog na hom nie.
    Unknown is reg... kom uit die wereld uit. Bybel is duidelik... ons kan nie Hom dien EN deel wees van die wereld nie.

    ReplyDelete